In memory of -
 
Captain Albertus Van Zyl Fourie

  Unit / 0088629-7
1993-09-17
w

"As you grieve know that we are remembering you,
and honoring the memory of Albertus Van Zyl."

"Fire in my lungs, and my camoe clinging to my body, you would have to use a metal scraper to remove it from my skin.
My cover, was no guarantee against death, but for now as I grasped for air, it was my only short comfort.

... the shots, and the Sergeant shouting - Kry die (censored)! - (Get the SOB)
Many years after that I was asked why?
My answer remains constant - He is my brother, we move as one against the tyrant called the Death Angel. A Tyrant unmoved by politics, hate, or any personal believes, but a Tyrant going for a world where men hate each other.

In all of that chaos, I felt the presence... I felt the presence of a Higher Being - and although through all of this I was questioning life on earth... the only constant Northern Star was that of my Brother leading the way My Brother - Albertus Van Zyl

- Sgt. Mark Janse van Rensburg - Eenheid 19 "Voet Soldatjie" (Foot soldier - U19)

 Twee SAP-lede dood in botsing

Korrespondent
KROONSTAD. Twee polisie manne verbonde aan Eenheid 19 van die 
binnelandse stabiliseringseenheid in Pretoria, is gisteroggend 
omstreeks vyfuur dood deurdat hul polisievoertuig vermoedelik 
buite beheer geraak en teen 'n aankomende vragmotor gebots het. 
Die ongeluk het sowat 52 km van Kroonstad op die N1 gebeur. 
Kapt. Albertus Van Zyl Fourie (30) en konst. Bethuel Mabitsi is 
vermoedelik weens die slag van die botsing uit die voertuig 
geslinger en is onder die voertuig, 'n Nissan HiRider, vasgepen. 
Nog vyf polisiemanne wat ook in die voertuig was, is lig 
beseer en is gisteroggend uit die Voortrekker-Hospitaal op 
Kroonstad ontslaan. Die bestuurder van die vragmotor is nie beseer 
nie.
w
Facebook Comments about - Captain Albertus Van Zyl Fourie - RIP 1993-09-17:
 
U19 registered members remarks about - Captain Albertus Van Zyl Fourie - RIP 1993-09-17:
w "Pa" Goeie herinneringe. Sal altyd in my geheue bly. Dassenhoek,Tugela Ferry was tops!

Jan Botha
2011-06-14 08:54:11

U19 registered members remarks about - Captain Albertus Van Zyl Fourie - RIP 1993-09-17:
w Goeie tye saam met jou beleef in baie plekke saam ! Sien mekaar weer eendag !!!! Saluut !

Conroy Kenneth De Villiers
2011-06-15 09:37:07

U19 registered members remarks about - Captain Albertus Van Zyl Fourie - RIP 1993-09-17:
w 'n Leier was jy en in my gedagtes sal jy Bly. Lekker Rus

Brent Gerber
2011-06-25 08:23:10

U19 registered members remarks about - Captain Albertus Van Zyl Fourie - RIP 1993-09-17:
w By jou het ek baie geleer. Jy het groot spore getrap. Ons sal weer een dag regroup. Jy was 'n Officer and a Genteleman!! SALUUT!

Lieb Liebenberg
2011-07-12 14:27:48

U19 registered members remarks about - Captain Albertus Van Zyl Fourie - RIP 1993-09-17:
w BAIE GOEIE OFFISIER, EK WAS OP HELE PAAR TRIPS SY BESTUURDER GEWEES, GEEN BANG HAAR OP SY KOP, ALLEEN AGTER VERDAGTES AANGEHARDLOOP MET SY P38 IN SY HAND DAN MOET EK JAAG OM HOM TE SOEK....SOMMER MAGTIGING IN MY SAKBOEK OM STAATSKARRE TE RY VIR MY GEGEE....NETJIES OP SY UNIFORM GEWEES EN N VOORBEELD VAN N SAP LID......

Tinus van der Berg
2015-08-04 09:16:07

2015-08-04 09:16:17

Copyright Unit19 - 2013
www.thegraphicartist.co.za