In memory of -
 

Inspector Gert Johannes Archer

  Admin / 0403152-1
1993-03-26
w




"As you grieve know that we are remembering you,
and honoring the memory of Gert Johannes ."

"Fire in my lungs, and my camoe clinging to my body, you would have to use a metal scraper to remove it from my skin.
My cover, was no guarantee against death, but for now as I grasped for air, it was my only short comfort.

... the shots, and the Sergeant shouting - Kry die (censored)! - (Get the SOB)
Many years after that I was asked why?
My answer remains constant - He is my brother, we move as one against the tyrant called the Death Angel. A Tyrant unmoved by politics, hate, or any personal believes, but a Tyrant going for a world where men hate each other.

In all of that chaos, I felt the presence... I felt the presence of a Higher Being - and although through all of this I was questioning life on earth... the only constant Northern Star was that of my Brother leading the way My Brother - Gert Johannes


- Sgt. Mark Janse van Rensburg - Eenheid 19 "Voet Soldatjie" (Foot soldier - U19)

 



 Polisieman van Verwoerdburg sterf in ongeluk in die Namib

'N FRATSONGELUK in die Namibwoestyn het die lewe van 'n polisieman 
van Verwoerdburg geëis. 
Een van sy kollegas is in die hospitaal in Windhoek ná 'n 
moeilike nagtelike reddingspoging per vliegtuig. 
Adjt.-off. Gert Johannes Archer (29) en sers. Jacques van 
Vuuren (23), albei van Eenheid 19 van die Polisie se afdeling 
binnelandse stabiliteit in Pretoria, en nog twee lede van die 
eenheid was Vrydag in twee bakkies van Walvisbaai na Suid-Afrika op 
pad. 
Naby die Naukluft-natuurreservaat, sowat 150 km suidwes van 
Windhoek, het 'n tou waarmee brandstofdromme agter-op adjt.-off. 
Archer se bakkie vasgebind was, gebreek en die verskuiwing van die 
dromme het die bakkie vermoedelik omgegooi. 
Adjt.-off. Archer is uit die bakkie geslinger en is op slag 
dood. Sers. Van Vuuren het verskeie bene gebreek. 
Die ander twee polisiemanne, wie se name nie bekend is nie, 
het by 'n plaas om hulp gaan bel. 'n Vliegtuig van Windhoek het 
Vrydagnag na die motors se ligte in die woestyn gesoek en het in 
die donker op 'n stuk pad sowat 6 km van die ongelukstoneel geland. 
Sers. Van Vuuren is met die vliegtuig na die Medicity-Hospitaal 
in Windhoek gebring.
w
Facebook Comments about - Inspector Gert Johannes Archer - RIP 1993-03-26:
 

 


 

 

 

Copyright Unit19 - 2013
www.thegraphicartist.co.za