In memory of -
 

Warrant Officer Johan Lambrechts

  Bataljon1 / 04300947
2013-01-23
w




"As you grieve know that we are remembering you,
and honoring the memory of Johan."

"Fire in my lungs, and my camoe clinging to my body, you would have to use a metal scraper to remove it from my skin.
My cover, was no guarantee against death, but for now as I grasped for air, it was my only short comfort.

... the shots, and the Sergeant shouting - Kry die (censored)! - (Get the SOB)
Many years after that I was asked why?
My answer remains constant - He is my brother, we move as one against the tyrant called the Death Angel. A Tyrant unmoved by politics, hate, or any personal believes, but a Tyrant going for a world where men hate each other.

In all of that chaos, I felt the presence... I felt the presence of a Higher Being - and although through all of this I was questioning life on earth... the only constant Northern Star was that of my Brother leading the way My Brother - Johan


- Sgt. Mark Janse van Rensburg - Eenheid 19 "Voet Soldatjie" (Foot soldier - U19)

 



Slegte Nuus . Vir die van julle wat Johan Lambrechts @ Hannie , @ Lampies geken het , hy is gisternag oorlede in sy slaap . RIP Tjomma ! Jy sal gemis word . Ek sal julle op hoogte hou van enige reelings .

Conroy De Villiers

---------------------------------

    Faffa Du Toit Rus sag Hannie!!

    Sean Smith Ai dit is slegte nuus. Lank vriende gewees n paar maande terug gepraat. Rus in vrede chomma.

    Danie Munnik RIP Hannie....groot leemte vandag veral daai lag...
   
    Louis Kleinhans Dis jammer om te hoor , RIP

    Patrick Ferguson Dapper duisend is een held minder vandag...rus in vrede ou maat

    Floris Muis Erasmus ai,riv ,

    Arno Annoula Fourie Is dit die Lampies wat op n stadium kok was by Huis Pot?

    AndrĂ© Fourie RIP

    Cyril Kitching RIV

    Louis Louw RIV - Bly vir hom dit was op n rustige manier, en nie met die geweld wat ons land ken nie. Sterkte aan die familie!

    Louis Louw Watter tye was hy by die Eenheid Div?

    Conroy De Villiers Ons was saam daar van 89 af maar as ek reg onthou het hy langer gebly as ek . Ek is einde 91 weg en hy was nog daar voor hy later afgekom het Kaap toe . En nee ek dink nie hy was kok daar nie .

    Arno Annoula Fourie Dankie, Conroy, selfde Tyd wat ek daar was.

    Arno Annoula Fourie Rip, sterkte aan familie

    Manuel Pereira Fernandes RIP

    Jacques Symington Arno Annoula Fourie dit was Lappies Labuschagne.

    Arno Annoula Fourie Dankie Symmie, het so gedink and at ek dit gepost het, maar wou net seker maak

    Floris Muis Erasmus so was dit lappies vn huis pot,die kok,?

    Faffa Du Toit Nee!

    Floris Muis Erasmus ok,thanx faffa,huis pot lappies het gud gesorg vr ons,,

    Gawie Nel RIV.

    Tina V Wyngaard RIV

    Andre Mare RIV my kolega...

w
Facebook Comments about - Warrant Officer Johan Lambrechts - RIP 2013-01-23:
 

 


U19 registered members remarks about - Warrant Officer Johan Lambrechts - RIP 2013-01-23:
w Hannie my ou maat , my "broetjie" , ek gaan jou mis . Jy los 'n groot leemte in ons lewens . Sal jou altyd onthou as 'n goeie pel . Daar waar jy nou is kan jy rus ou pel . Ons sal ogie hou diekant oor Lee Ann en die kiddies . Saluut ou Tjomma .

Conroy Kenneth De Villiers
2013-01-25 08:34:04


U19 registered members remarks about - Warrant Officer Johan Lambrechts - RIP 2013-01-23:
w Lampies ou maat. jy was 'n hegte vriend wat nooit ooit iets slegs van jou vriende of kollegas te se gehad het nie, jy was 'n staatmaker wat altyd 'n glimlag op jou gesig gehad het....dit sal my altyd bybly van jou...rus in vrede mater..jou innings is nou voltooi

Patrick James Roscoe Ferguson
2013-01-25 12:34:24


U19 registered members remarks about - Warrant Officer Johan Lambrechts - RIP 2013-01-23:
w Hannie my maat, ons gaan jou mis, al het ons mekaar min gesien, was jy daar op BBM ens.... Ek sal altyd onthou hoe jy my gevra het oor my vrou, girl daai tyd, jy het gevra " Ja maar het jy al?" hahaha - RIP my tjomma en Unit19 4ever......

Tinus van der Berg
2013-01-31 10:36:31


U19 registered members remarks about - Warrant Officer Johan Lambrechts - RIP 2013-01-23:
w Lampies jy sal gewis gemis word deur ons almal. Unit 19 forever.

Francois Leander Vos
2013-03-08 17:26:31


U19 registered members remarks about - Warrant Officer Johan Lambrechts - RIP 2013-01-23:
w RIV Kollega

Floris (Grasmuis) Erasmus
2013-07-21 19:58:46






 

 

 

Copyright Unit19 - 2013
www.thegraphicartist.co.za