In memory of -
 

Constable Andrew Williams

  Admin / 0438437-7
1993-11-07
w




"As you grieve know that we are remembering you,
and honoring the memory of Andrew ."

"Fire in my lungs, and my camoe clinging to my body, you would have to use a metal scraper to remove it from my skin.
My cover, was no guarantee against death, but for now as I grasped for air, it was my only short comfort.

... the shots, and the Sergeant shouting - Kry die (censored)! - (Get the SOB)
Many years after that I was asked why?
My answer remains constant - He is my brother, we move as one against the tyrant called the Death Angel. A Tyrant unmoved by politics, hate, or any personal believes, but a Tyrant going for a world where men hate each other.

In all of that chaos, I felt the presence... I felt the presence of a Higher Being - and although through all of this I was questioning life on earth... the only constant Northern Star was that of my Brother leading the way My Brother - Andrew


- Sgt. Mark Janse van Rensburg - Eenheid 19 "Voet Soldatjie" (Foot soldier - U19)

 



Twee polisiemanne en een se broer sterf in motorongeluk

TWEE polisiemanne en die broer van een van hulle is dood in 'n 
ongeluk in die naweek in die middestad. 
Konst. Andrew Williams (22) van eenheid 19 van die afdeling 
binnelandse stabiliteit in Pretoria, ondersers. Walther Nsimanga, 
van die opsporingseenheid in Brooklyn, en mnr. Keith Williams (19) 
is Sondagoggend halftwee op die hoek van Bloed- en Potgieterstraat 
in Pretoria dood. 
Mev. Yvonne van Staden, die Williams-broers se ma, het gesĂȘ 
haar seuns, mnr. Riaan Rootman en nog 'n man het in 'n private 
motor gery toe hulle teen 'n minibus van die Polisie gebots het. 
Kapt. Evan Johnson, skakeloffisier, het gesĂȘ een van die twee 
motors het 'n rooi verkeerslig veronagsaam. 
Die Williams-broers en ondersers. Nsimanga is dood. Mnr. 
Rootman is in 'n ernstige toestand in die H.F. Verwoerd-Hospitaal. 
Ondersers. N.J. Nkuna is in die Kalafong-Hospitaal opgeneem. 
'n Saak van strafbare manslag word ondersoek.

w
Facebook Comments about - Constable Andrew Williams - RIP 1993-11-07:
 

 


U19 registered members remarks about - Constable Andrew Williams - RIP 1993-11-07:
w Andrew saam op skool, en saam geoefen vir die polisie kollege. Ek onthou hoe ons nog die koppie by Voortrekker monument elke dag gaan uit hardloop het. Rus in vrede saam met jong boet Keith....

Mark van Rensburg
2011-08-05 10:44:21






 

 

 

Copyright Unit19 - 2013
www.thegraphicartist.co.za