In memory of -
 

Captain Jacques Dippenaar

  Unit /
1996-08-05
w




"As you grieve know that we are remembering you,
and honoring the memory of Jacques."

"Fire in my lungs, and my camoe clinging to my body, you would have to use a metal scraper to remove it from my skin.
My cover, was no guarantee against death, but for now as I grasped for air, it was my only short comfort.

... the shots, and the Sergeant shouting - Kry die (censored)! - (Get the SOB)
Many years after that I was asked why?
My answer remains constant - He is my brother, we move as one against the tyrant called the Death Angel. A Tyrant unmoved by politics, hate, or any personal believes, but a Tyrant going for a world where men hate each other.

In all of that chaos, I felt the presence... I felt the presence of a Higher Being - and although through all of this I was questioning life on earth... the only constant Northern Star was that of my Brother leading the way My Brother - Jacques


- Sgt. Mark Janse van Rensburg - Eenheid 19 "Voet Soldatjie" (Foot soldier - U19)

 



 Kaptein se skietdood veragtelik - Duarte

DIE dood van kapt. Jacques Dippenaar (30), wat eergister voor 'n 
woonstelgebou in Berea, Johannesburg, deur 'n rower doodgeskiet is, 
is as veragtelik bestempel deur me. Jessie Duarte, LUR vir 
veiligheid en sekuriteit in Gauteng. 
Kapt. Dippenaar is tromp-op deur een van drie rowers voor die San 
José-woonstelgebou in Oliviastraat, Berea, in die kop geskiet. Sy 
kollega sers. Leon O'Connell het dié rower doodgeskiet en nog een 
gewond. Daarna het hy albei in hegtenis geneem. 
Kapt. Dippenaar was 'n lid van die Polisie se eenheid vir 
openbare orde in Pretoria. Hy word deur sy vrou en twee kinders van 
onderskeidelik twee en vier jaar oorleef. 
``Dié veragtelike misdaad moet met al die erns wat dit verdien 
deur die Polisie en die regstelsel benader word. Die gemeenskap moet 
in spring en die Polisie help,'' het me. Duarte gesê. 
Sy het haar meegevoel met die oorledene se gesin uitgespreek en ook 
gesê die inhegtenisname van die verdagtes is prysenswaardig.
w
Facebook Comments about - Captain Jacques Dippenaar - RIP 1996-08-05:
 

 


U19 registered members remarks about - Captain Jacques Dippenaar - RIP 1996-08-05:
w Groot in figuur, groot in hart. Cedarville vasgevang in sneeu storm op Drakensberg, met geen helikopter in sig en selfs u op muil se rig. Ons almal veilig met u leiding. 'n Eer om u te geken het.

Mark van Rensburg
2011-06-13 14:26:44


U19 registered members remarks about - Captain Jacques Dippenaar - RIP 1996-08-05:
w Point basis 1994 - Gedurende die 1ste algemene verkiessing het E19 in KZN - Ndwedwe gewerk. Die meeste van die ou manne en wilde honed was in 1 peloton gewees. Ons was ook die mees suksesvolle peleton. Vir 'n beter bevelvoerder kon ons nie voor gevra het nie. Saluut Lt. Ek sal jou altyd onthou as 'n regte "Heer".

Edwin Conroy
2013-11-04 11:17:11






 

 

 

Copyright Unit19 - 2013
www.thegraphicartist.co.za