Letters (you are here) / Facebook visitors book
Letters to - Unit 19
"“how sad and bad and mad it was
- but then, how it was sweet”
- Robert Browning

Letters from ex Unit 19 members, and public.
Please submit your letter to info(at)unit19.co.za

 

 

"

Gegroet Blaar se ou Vegters!

"
- (Katvis ) Adriaan van Jaarsveld

"

Eenheid 19 het elke een van ons iets geleer. Elke een het veral by Kol Blaar iets geleer. Saam met al die grappies oor Blaar het almal die wereld se respek vir hom gehad. Hy het elke ou geken, self toe ons oor n' 1000 man was.  "Julle gaan my in die nuwe Tanzania met palm takke koud waai" Wie sal daai se ding vergeet. Geen Eenheid het soveel karkter of Karakters soos Eenheid 19 gehad nie.

Kol Rudolph was een van die beste bevelvoerders wat daar was. N' Baie Groot Man met die Kleinste Hart.

Beste jare van my SAP loopbaan was by Eenheid 19!!!!

"
- (Gunner ) Alvin Kinnear

"

Die eenheid was die begin van my lewens loopbaan,het goeie tye gehad van die opfokke in verdrag tot die gansstelery by maleoskop,dit was die lewe en jonk en lekker.Die herhinderings is soet en die vriende was puik.Ou blaar kan net my foto's teruggee wat hulle van ons groep gevat het van Matszulu Basis.

"
- (mare ) Andre Mare

"

Living in New Zealand at present it is hard to think of all the times we were shot at, attended riots (largely out numbered), hell we even sometimes slept in the middle of location during extra long shift and we survived.

It is in the man next to you that you trust, instinct or rather OH drill as tought in the SANDF that springs into action when the fun starts.

"Kom hierrrrrrrrrrrr!!!!" Captain Kotze's (Blaar's) favourite form of communication with the "bliksems" in the unit.

"
- (Lappies ) Andries Johannes Labuschagne

"

Die viende, kamerade en dissipline sal ek nooit vergeet nie.

My eerste "Trip" skaars ses dae op die eenheid, met konfooi na Natal, Dassenhoek, basis gebou in die donker.

"
- (Barkies ) Anton Barkenhuizen

"

Started at Visagie str comanding officer was Maj Jordaan. The unit at that time was a reaction unit 19 and later became a riot unit as it is known today. The unit later moved to Rosslynne.

"
- (Kees ) Anton van der Mewre

"

Dis al

Dis die blond,
dis die blou:
dis die veld,
dis die lug;
en 'n voël draai bowe in eensame vlug -
dis al

Dis 'n balling gekom
oor die oseaan,
dis 'n graf in die gras,
dis 'n vallende traan -
dis al

"
- (Proppie ) Anzell Pretorius (de Koker)

"

Hierdie was eker van die beste tye van my lewe, goeie vriende, mooi girls, baie rum, man dit was lekker!

"
- (ben ) Ben Moodie

"

We stayed in Pretoria central barraks and our offices were in Esselin street ????  Oposite old mint offices.  Our Captain was Peggy Smit.  We were a small group of about 30 members and was trained by Taakmag  at Verdrag

"
- (Bertus ) Bertus van der Kevie

"

 We were called the "Dapper Duisend" and sometimes The Wild Dogs, but actually we were SIMPLY THE BEST in what we were told to do.

"
- (Mannak ) Brent Gerber

"

 i miss my team mates

"
- ( ) Carl du plessis

"

I only have good memories of the Unit (Rosslyn).  Awesome Times!! Will never forget the morning that BLAAR sent me home (during morning parrade in the Hanger in Rosslyn), because I had a black dress on (casual Friday) and he had a dream that I was the angel of death. The lunch time volley-ball games...... , the rugby games (and fights, thanks to KAT and the Byleveldt borthers)

"
- (Cecile ) Cecile van Niekerk

"

 Die "wreedste" manier om iemand op te lei is om te se jy gaan 2 weke opleiding kry en jy hom dan vir 7 weke Ranklinspas toe te vat, daar te vertel jy mag 5% van hulle afskryf. Dit werp vrugte af want wanneer die 48 van 50 manne terugbring Pretoria toe is hulle 'n TEAM. Dankie daarvoor. Dit was 'n eer om deel van die team te gewees het.

"
- (Casper ) Christo Coetzer

"

Klomp Mal Bliksems!!!

"
- (Dan ) Dan Pienaar

"

Ou Blaar..."Dis taboo papa"

"
- (willy ) David Trevor Will

"

Onthou nog die goeie ou dae van waneer n ou net in n caspir spring en vir 2 maande ontplooi na plekke waar n ou nog nooit was nie - heeltyd speeltyd - dan kom jy terug staan in n moerse lang ry vir jou hoopie R10 note

"
- (Bongo ) Deon Steyn

"

Best Unit Ever !!!!!

"
- (Bok ) Derick ( Bok) van der Berg

"

My brother was with Unit 19 & was killed in a car accident returning from a reunion with some of his friends in Durban. When he left Unit 19 he came to Queenstown & worked here for the SAPS until he died in July 1990 

"
- ( ) Diane Coetzee

"

 

"
- (doc ) doc la grange

"

Tot vandag toe, as ek op enige plek is waar dit koud is, onthou ek die koue oggende terwyl die Kaspir's en Nyala's staan en luier terwyl ons "roll call' hou, voor die oggend of aand se werk skedule, die reuk wat die townships gehad het, en seker nog steeds het, die vele vriende wat ek gemaak het, en die kamaraderie wat op E19 was tussen almal.

Ek onthou met groot genot die afwagting na trips om subs te trek, by die tafel in die 'hanger', wat gewoonlik gevolg is deur rusdae (drink dae!).

We're 19, we're 19 we're far from home...

"
- (Wambo ) Edward Charles Booyjens

"

Eenheid 19 is soos 'n gogga... As hy eers in jou bloed is kry jy hom nie daaruit nie.

"
- (Elaine ) Elaine Kruger

"

Die eenheid was Yster het landwyd ontplooi die ouens het Hard GEWERK en HARD Gespeel

mis die kameraadskap van die manne is TROTS om deel van so n Eeenheid te wees

"
- (Ernst ) Ernst Fourie

"

Die Eenheid was grotendeels my leerskool wat my voorberei het vir die harde pad van die lewe. Die ondervinding wat ek daar op gedoen het kon ek nêrens anders kry nie. Die vriende wat ek daar gemaak het, het broers geword en is mense wat ek tot vandag respekteer en vertrou. Moet ook toe gee dat van die beste offisiere wat die SAP gehad het op die Eenheid was. Ek sal altyd met trots erken dat ek 'n Eenheid 19 man is!

"
- (Faffa or Faf ) Francois du Toit

"

I see them as my family my fathers and my brothers, whilst we were still so young and endured so much it made me a better person that i am sure of. I had some of the best times of my life there as well as some of the sadest. No one can take away the memories and such a band of brothers i have yet to encounter.

"
- ( ) Francois Kannemeyer

"

Ek het as blougat by die eenheid aangekom, vars uit die kollege. Nooit sou ek kon droom wat alles vir my en my kamerade gewag het nie. Dit was n avontuur wat jy vir niemand kan oorvertel nie, dit sal n dik boek wees. Van die Ansonia-Hotel in PMB, SWA, die Wild Dog Base in Botshabelo,tekkiesquad in PTA-sentraal,rugbytoer na Ficksburg en Port-Shepstone,Tembisa,Katorus-Katlehong, Tekoza en Vosloorus ens. Dit was van die beste en taaiste tye in my lewe,  ek het soveel geleer, reg en verkeerd. Ek sal vir ewig n plek in my hart he vir my eenheid waarop elke lid trots moet wees wat daar gedien het. Laastens salueer ek al ons makkers wat die hoogste prys betaal het sodat ons kon aangaan met ons lewens.

"
- (Vossie of FL ) Francois Leander Vos

"

 Dit was so lekker tye in my lewe. Een Kol. het eens van melewe gese: As jy sakke vol geld wil verdien en die land op die staat se onkoste wil sien en boonop n girl op elke dorp wil het is Unit 19 die plek om te wees. Hy was toe reg. 

Heil die leser
"
- (Franna / Fanna ) Frans Brand

"

The most amazing thing is how the members stood together when it counted. No matter the differences you might have had with any-one. You touch a unit 19 member, you touch them all.

"
- (Gerhard ) Gerhard Van Jaarsveld

"

Once a Police Man, Always a Police man, it is a calling not a job, I ran away for 12 years but God brought me back as it is my calling by Him. You can run But you can not hide.

"
- (Gert ) Gert Edeward Malan

"

EENHEID 19 IS, WAS EN SAL ALTYD MY EERSTE LIEFDE WEES

 

"
- (capie ) Gideon Nieuwenhuys

"

I was part of the Devon intake and eversince I was a child,I followed the operations and actions of I.S.D.,more especially,Unit 19.The fact that my Dad was a policeman with 33yrs experience then,helped me a great deal to keep in contact with what and where the Unit were used to operate.I always envied Unit 19 members and it was a tremendous honour to at last,after waiting for years,been able to say that I am a member of Unit 19.Two of my schoolfriends,James Houy and Martin du Plessis who are a year older than me,were also members of Unit 19.

It was,and will remain forever a great honour to be able to know that I was a member of this brotherhood. I thank you all,my "ou manne",senior ranks and fellow Cst's for making and shaping me and teaching me the true meaning of brotherhood - being faithful,humble and discreet.

"
- (Lampies/Chappies ) Headley Chamberlain

"

Once Unit 19, always Unit 19! It was the best part of my life, doing and learning things the hard way, BUT always achieving our goals.

"
- (Jaco ) Hendrik Veer

"

THE BEST DAYS OF MY LIVE, AND YET SOME OF THE MOST SAD. BUT NEVER FELT THAT BROTHERSHIP ANYWHERE ELSE. WE 19  WE 19............

"
- (henk ) hendrik johannes lourens

"

From day one I was with friends. I left for Pinetown within 10 days. My first year I spent 21 days in Huis Pot. My next year I spent 14 days in my own bed. This is the way it went for 10 years. I stayed in Koedoes and Devon. Mike Hayes, AA Smith, Deutser, Mark Wiid, JJ Nel, Maritz and Slang van Zyl. We were named the 'Willde Honde'. It was the best time of a young Batt's live. 

"
- (Bat Maree ) Herman Maree

"

Brought together the unknown to one another from all over SA to UNIT 19 sent them away as best of friends Buddy s whom stood together trough the hardest and most difficult of times Whom worked hard and Played even harder TOGETHER !

"
- (Booswig ~ Borch ) Herman Pieter Borchardt

"

Deon(KRITZ)

Dit is vandag my kar se registrasie KRITZ GP. 2 pragtige kinders vir my gegee Jean (15) seun en Megan (11). 

Hy is van ons weggevat na 'n baie lang siekbed - van daardie stoutgat wat hy was is hy stuk vir stuk afgebreek, maar het altyd die blink kant bo gehou, tot 'n week voor sy dood het hy nog jokes gemaak.

Bok soos ek hom genoem het - jy word nog baie gemis, ons is nog baie lief vir jou - jy het baie diep spore gelos, wat nooit vergeet sal word nie.

Baie Liefde

Jou Vrou (Jax)

"
- (Kritz ) jackie kritzinger

"

The "Dapper Duisend" was The Best of The Best in the old days. Respect is earned and not derserved. Unit !9 earned it.

"
- (Jaco/Jakes/Mol ) Jaco Lawson

"

As I was at school, some the real old 'wild dogs' were house friend of ours, and I used to enjoy listening to their adventures and sometimes would go and train with them- fitness and such. All through my career I was one of the few that was actually battling to get to the Unit. At long last I did the High Risk Course and there was no other choice but to transfer me to the Unit. Ultimately, it was the great adventure that I had hoped for- the good and the bad. This gave birth to 'brothers' in my life and not just merely friends. Brothers that I still share my life with till today, brothers who stuck with me and I could count on through life- and -death situations. Brothers that I'm proud to call brothers! I am proud to be part of this history and heritage, that could only be 100% Unit 19!

"
- (Yup Yup ) Jaco De Beer

"

Best time of my life!! The BEST kameradi that anyone can ask for but only the dapper duisend experienced!!!

"
- (Jacques ) Jacques Nel

"

A very special unit. a Special group of people (family)

"
- (Jacques ) Jacques Engelbrecht

"

Let me think about a group of people that stood together as one.

Devon in a TV interview.

Question: What do you do in your off time?

Awnser: We drink

Question: Is it not bad for your helth?

Awnser: "Elke sport het sy beserings"

Ja the good old times.

"
- (Doeppie ) Jan Harm du Plessis

"

ek mis die die eenheid  .ons het saam gestaan en mekaar beskem. daar was nog nooit weer n plek waar ek dit tee gekom het nie.

"
- (messie ) johan van der Mescht

"

 We Ride together, We die Together

"
- ( ) Johan Schourie

"

Dit was die lekkerste tyd in my lewe, as ek terug dink kan ek net aan die lekkerste tye dink. Dan die donker kant toe ek in Alwx geskiet was en aan my pelle wat gesterf het in die tyd.

"
- (Mr Sunny Park ) Kobus Laurens

"

hier het ek my land leer ken, kruis en dwars gevlieg, gery, gebaklei.van die mooiste plekke gesien, godswindow, krugernas park ens.tussen casper op teerpaaie geslaap, in klein gatjies weg gekruip terwyl die ak's huil.geleer bid en elke dag tevolle geniet. kamerraadskap tussen wit en swart ,ons het mekaar beskerm tot die dood. hier moes ek leer kook vir 36 honger beneukte manne, hoe om kroegregister te laat klop . saam swem met seekoeie . die rateltaai safari bakkies wat net aan hou het en vele meer

"
- ( ) Leon Krause

"

Hoeveel mense is nog hier van die eerste stigting van die oorspronklike E19 onder Gen Wandrag en Gen Vic Verster wat die Eenhied gevestig het onder Bevel van Kol Hein Eksteen begin het ??  

"
- (Lionel ) Lionel Snyman

"

My best move was when everyone had to get name plates, there were no Swanepoel name plates available, so as I was from Natal and my english was good I became Roberts. So when trips came up I could decide to be Roberts or Swanepoel to see which trip was the best!

"
- (Roberts ) Marc Swanepoel

"

To all who where in the unit and still there we are the boys who became men under men and soldiers,we are the best and will always be. I AM PROUD TO BE CALLED AN EX UNIT 19

"
- (Stres ) Marcel Streso

"

was lekker dae gewees.het ook die kapelane vergesel op grens besoeke,oos grens en wes grens.

het baie dele van ons land gesien en baie mense leer ken.sal ons ooit die roslyn hanger vergeet met blaar en reccie roos.

"
- (swannie ) MARIUS SWANEPOEL

"

THE TIME OF MY LIFE FOR ALLMOST 20 YEARS

"
- (STONEY ) MARIUS J STEENKAMP

"

Groot eer om met hierdie web tuiste lede van E19 te eer vir hulle dapper diens, en so ook eer te betoon aan gevalle kamerade.

"
- (Cartoons ) Mark van Rensburg

"

Dinge wat altyd deel van my lewe sal wees, 'n herhindering maar 'n deel. Die broederskap, die Katien, die Vetkoek en mince, Unit 19 Burger en Draught by Greentrees.......................

"
- (Mark (Virus) ) Mark Lawrence

"

Thanks to all my former colleagues who made our stint a little easier during the hard times and who were always there during the good times.

"
- (Mabrule ) Mark Bruce

"

Het van die beste lewens lesse op E19 geleer, baie stront aangevang, baie pak gekry, alles om my te maak wat ek vandag is.

"
- (Bushbabes ) Mike Bosch

"

I was that which others did not want to be, I went were others feared to go, and did what others failed to do!! I ask nothing from those who gave nothing and reluctantly accepted the thought of eternal loneliness should i fail. I have seen the face of terror, felt the stinging cold of fear, and enjoyed the sweet tast of a moment of Love. I have cried, pained and hope but most of all, I have lived times others would say were BEST forgotten. At least i can say i am proud of the fact that i was a Special Soldier. You've NEVER lived untill you've almost died. For those who fight for it, Life has a flavour the protected will NEVER know!!!!

"
- (Schutte ) Morne Schutte

"


For those who did not make it my heart goes out to there famelies. This service was not for money ,just pride of our believe of doing right

"
- (Nella ) Nicky Nel

"

Ek kan net met deernis en goeie herinneringe terugdink aan Eenheid 19. Dat ek as jongeling daar moes beland het my sterk gemaak vir die lewe. Ongelukkig het ek n goeie vriend verloor in die tyd, Piet Swart, eksien nie sy na 

"
- (Grobbies ) Nico Grobler

"

THE BUDDIE SPIRIT THAT WERE THERE WILL NEVER BE FELT ELSEWHERE SAME GOES FOR THE PRIDE YOU HAD WEARING THOSE CAMOES AND UNIT 19 INSIGNIA

"
- (NICK ) Nico Venter

"

 I had great respect for the cameraderie between the operators at Unit 19. They will not rat on their friends no matter what happened. I could certainly relate to that and it was my priviledge to be allowed to be an officer at the unit. The Unit 19 operators were people that you can stand and fall by. They did the jobs that the other forces were either to scared to do or were to lazy to do! I will NEVER forget the unit song that epitomise what the unit 19 operators were all about: "Were 19, were 19, were far away from home. Were highly bedonnerd so leave us alone!..."

I certainly hope this site will capture all the 'stories' of a unit that was simply the BEST!

"
- ( ) Peter-Don Brandt

"

 The training was tough and circumstances at times hardly liveable, but we always stood together in times of  celebration or strife. Those times and friends made shall never be forgotten. To those who have since passed on I honour them. 

"
- (George ) Philip Andrew Carpenter

"

 Vir al die manne wat saam my dies gedoen het, wil ek dankie se ek het op daardie stadium nie geld gehad nie maar was baie gelukkig in my werk en dit was die beste tyd van my lewe.

"
- (duppie ) Pieter du Plessis

"

 Soms was dit warm maar meeste was dit koud

Footbeat in'n veld of 'n tin shack woud

Vreesloos soos'n held of bang en benoud

maak nie regtig saak nie, die Eenheid was my behoud.

We're 19, we're 19, we're...................

"
- (Klein Mike ) Pieter Schutte

"

I would love to see any bigger better family . Dont bother you wount find them .They living in harts , memories were they will never be eraze. l Salute you !

"
- (Horn, PW ) Pieter Willem Horn

"

Net om erkenning te gee aan vriende wat saam my hierdie moeilike maar onvergeetlike ervaring gedeel het n wonderlike toekoms toe te wens en ook ter herhindering aan vriende wat nie meer daar is om n toekoms te kan bou nie. Groete

"
- (Duppie. Sad sack ) Quentin Du Preez

"

My Friend to the end
I salute you my friend
Your bravery to the end
With short and abrupt words
That wavers like swords
No matter how I wronged at the end
Your friend you did defend
In every battle we did find
You would not leave me blind
With sorrow that fills my heart
In this battle we have to part
Be brave as you always are
For this journey is alone and far
In my heart and mind
I will remember you as kind

"
- (Rich ) Raymond Rich

"

Jonk,wild en amper sonder grense.

"
- (ouman ) Renier beukes

"

 I did my my national service on the SWA border in 1988 to 1990.  I joined the Saps in June 1990 and went to Unit 19 in January 1991 after spending 6 weeks in Maleoskop. Bo-leo you mother! I was at the Unit until March 1993 when a whole lot of 19 members were transferred.  Iwas transferred to PMBurg

"
- (Abes ) Robin Abrahamse

"

Heerlike tye, hartseer tye en baie goeie vriende.

"
- (Likkewaan ) Roelof Vermeulen

"

Worst times and the best times of my life.

"
- (porra ) rui barreto

"

Die eenheid het jou nie braaf gemaak nie, jy moes maar net doen wat van jou verwag word (no exuses). Glo nie meeste mense sal die stories glo tensy hy self daar was nie. Hel, wonder self oor van die goed wat ons gedoen het. hehehe

"
- ( ) Ryno Lindeque

"

Those days are and will always be remembered for the total family atmosphere that was held on the unit.

"
- (Sean ) Sean Reynolds

"

I had the best times of my Police career at Unit 19. Today I am extremely proud to have been part of this elite Unit. Wearing the police uniform with the Unit 19 flashes always made me feel proud. It was an honour to be part of such a great group of dedicated police officers.

"
- (Dup ) Stefan Du Preez

"

 Made us guys see places and to know people , good and bad. Long periods away , but what else was there to do , other than training , training , training , and kakmaak.

"
- (Grobbies ) sybrandt grobler

"

"Die dapper duisend en toe kom die dapper daisies by" - Oom Gus se seding

"
- (?? ) Tina Van Wyngaard

"

Unit 19 made me the person I am today and it formed my way of thinking and doing things. Unit 19 will always be part of my life and I am proud to have been a member there.

"
- ( ) Tjaart van der Walt

"

Die belangrikste wat ek kan onthou was die kameraadskap en dat ons ons buddy kon vertrou. Ons het dinge aangevang, maar ons het niemand gepiemp nie. Ons het altyd saam die pyne gevat. Ek onthou die aand toe ons uitgeskop is uit "baccaroos naby Pretoria waar daar n moerse bakleiery was. Ou Blaar het saam baklei. Ou Cameron wat n gat in sy voet geskiet het in Harding toe hy moes wagstaan, maar hy het n dop ingehad en eers die volgende oggend besef hy het dit gedoen toe ek hom se. Ons het moeilike tye gehad maar dit was lekker saam. Kan julle onthou hoe daai skokgrenaat in die gang by Devon gegooi is en al die vensters gebreek het......

"
- (Doepie ) Tobias Du Plessis

"

Beste 14 jaar van my lewe Goeie tye en HARDE TYE ! Sal dit nooit vergeet nie.

"
- (Tommy ) Tommy Knoesen

"

I was a Unit 19 Member straight out of the College, Fresh "blou - gat" in die leeu cage!! haha Enjoyed every minut of it.

Still a active Reservist with the PTA Dog Unit!!!

"
- (Pixie ) Vanessa Jacobs (van Aswegen)

"

Daar is geen leer skool soos Eenheid 19. jy sien die land en dan besluit jy waar jy wil bly nes op skop want jy was al daar. dit was goeie tye van Nam tot Natal tot Oos Kaap tot Wes Kaap tot Oos Rand.

"
- (SKOLLIE ) Wayne @skollie van Tonder

"

Were like brothers,lived together,worked together,played together,and often died together.

"
- (Wimpie ) Wimpie Jansen van Rensburg

"

Werk hard, kuier harder, beskerm mekaar tot die dood. Lede van die eenheid se bande is verewig al het almal nie mekaar geken nie, solank jy net vir Bully en Blaar geken het.

"
- (Duppie ) Wynand Du Plessis

 

 

 


Letters of note:

Stuart Wilkinson (UK) -2011-06-17
Guys
I just stumbled on your website and just wanted to express my gratitude for what you and your fellow members did for the people of South Africa during the "troubled times". No doubt little in the way of thanks came your way, but perhaps your site will attract allow members of the general public offer their thanks.

Thanks again and good luck.

Ballade vir ‘n Ellendeling (‘n Lied opgedra aan die manne van Eenheid 19)

Jy’t reeds gekies tussen goed en kwaad
jou testament is trane en haat
jy’s dronk van duisternis en water
jy wil aanhou leef maar eers later

Almal in die township wil jou moer
as jy ‘n vrou was was jy ‘n hoer
jy’s in die greep van Klipdrift en bier
die Doodsengel is saam met jou hier

Jou vrou en girlfriend het jou gelos
jy verkramp as jy net hoor van kos
jy skuld ‘n sjebien jou regter nier
vir te veel pyn en te min plesier

Die gesigte in jou spieël is strak
jy is moeg vir elke dag se kak
jy voel gekruisig-onderstebo
jy’s getoets bokant jou vermoë

Jou regering het jou afgeskryf
vuur folter elke deel van jou lyf
elke oggend hoes jy hompe bloed
infeksie verteer jou binnegoed

Jou lewe staan op klippe in die straat
selfs Satan sug as hy oor jou praat
jou siel is verkrag en vergete
jou toekoms lyk kil en verslete

Pyn het haar naam in jou vel gekerf
hel wag maar erger is jou verderf
jy lê pal wakker-kots langs jou bed
jy snik hortend ‘n reddings gebed

Jy wil jou polse tot die been sny
jy wens die Dood wil jou bevry
jy wonder-verlang Ma na haar kind?
sal haar tere liefde jou weer vind?

Refrein:
Jy trek die sneller tot jou vingers bloei
Die ding in jou arms knal en stoei
En jy huil en lag sonder ophou
Fok jou! Fok jou! Fok jou!

 


"

Die Eenheid se alles om deel te wees van n groep ouens en later vrouens wat saam staan maak nie saak wat nie.Ons het saam gekuier, gewerk, baklei en rugby gespeel en alles het n blywende impak op elkeen se lewe gemaak.En ja daars soveel memories van trips, skiettonele en snaakse situasies en ook hartseer van pelle wat vandag nie meer daar is nie...

"
- Johan Vermaak (46)

"
THE LOST BOYS
We are proud and strong
Fight for right not wrong
To South Africa we belong
and this is our song:
We are the lost boys
Working in vast locations
Caring guns like toys
Wearing blue for motivation
We see innocent people die
In a losing fight
We hear new born babies cry
Every day and night
We live from day to day
Counting weeks as they fly by
Minutes become April, May
One by One the years fly
We love being alone
For that’s the nearest we get to a place
We call home where they wait
Wait with their eyes wet
We are the naughty boys
Always doing the naughty things, too
Give us our daily joys
Normal life brings
We are here, there, everywhere
Always to be seen,
But nobody listens to us, or cares
Because we are unit 19
 
"
- Vasti van Heerden (Venter) (54)

"

Made good friends....no change that to made friends for life in the Unit.

Even though we don't see each other that much, not minding the distances that divide us....the day we meet up is a day others rather avoid.....

It's the meeting of bloodbrothers who faced the worst that could be dealt in situations many have nor would ever see....

As it is said in

St. Crispin's Day Speech

"But we in it shall be remembered-
We few, we happy few, we band of brothers;
For he to-day that sheds his blood with me
Shall be my brother;"

We all lost good friends and buddies. We all made great friends and brothers for life.

Where ever your life may journey may take you....somewhere, sometime you are bound to run into a Unit 19 brother....

When that happens....go enjoy a frosty and sing our song and remember the great old times....

"
- Andre Fourie (AB) (60)

"

The Unit...

It's hard to put into words all the emotions that I experience when thinking about the unit and all the events that I had the privilege of being part of.  I spent roughly 10 years at the Unit and being there since I turned 18 until I was 28 meant that I spent all of my youth in this environment.  I've seen so much good and bad that it's sometimes hard to differentiate...

In all, I'll do it all again tomorrow.

"
- Leon O'Connell (64)

"

 I bled for you – would you for me?

I blessed a skin in blazing fuel
Then took a bullet in a duel of
‘He or I to Die.’

I often question ‘Why? ’
Do you?

My country was my life to give –
Would you for country cease to live?
Sinking in a mire of death,
You have no choice –
So while you’re still alive,
Rejoice!

I cried in failure – did you care?
And as I waned, were you aware of
What I did –?
Fighting for my country while you hid
Behind your comfort back at home?

"
- Petrus Albertus Venter (77)

"

Ek sal nooit ooit my tyd op die Eenheid vergeet nie!

Dire Straits sê dit als!

"Through these fields of destruction
Baptisms of fire
I've witnessed your suffering
As the battles raged higher
And though they hurt me so bad
In the fear and alarm
You did not desert me
My brothers in arms"

"
- Lieb Liebenberg (112)

"

Die aand van die 13 April 1988 voor Nel en Oosthuizen se dood het ons grappe gemaak, Piet Momberg,Rocky en Kleingeld, het vir my en Petrus Laynes gespot omdat ons twee nie uit die basis kon gaan nie want daar was te kort aan voertuie en Caspirs. Ek was besig om aan n Safari voertuig te werk toe Oosthuizen vir my se hulle gaan vir ons Terroriste saam bring, ek het gespot  met hulle voertuig se uitlaat pyp wat stukkend was, ek het gese hulle het Big Beat maar geen Speed en hulle moet kom dat ons dit regmaak, maar almal van hulle het net gelag en verder gery na Hammersdale vir hulle nagskof. Min het ek en Petrus geweet dat Nel en Oosthuizen nie terug basis toe gaan kom nie. Dit was vroeg die oggend so +_02:00 toe Rocky vir my en Petrus wakker gemaak het,en se ``ons moet wakker word en saam uitgaan om te soek na ander Teroriste`` Ek het gesien Rocky en Kleingeld se hande was vol bloed. Ek het vir hulle gevra wat is fout en hoekom was hulle so vol bloed,waarop Rocky my geantwoord het,dit is Nel en Oosthuizen se bloed hulle is sopas oorlede in n handgrenaat ontploffing. Dit was so groot skok vir ons gewees ons was woedend kwaad vir die wat dit gedoen het aan Nel en Oosthuizen. Ons het uitgegaan tot ons die ander teroriste gekry het, en ......... Nel, Rocky, Oosthuizen, Petrus, Kleingeld,en Dirk Viloen,het saam my gegym in Pietermaritzburg dit het ons goed gedoen. Veral Nel en Oosthuizen en Rocky wou gym ek het hulle baie geleer hulle was biae nice maats ons het soos een man saam gestaan. Eenheid 19 het ons harde manne gemaak dit was die beste tyd in my lewe wat nooit vergeet sal word nie. Ek het die jaar in Rocky vasgeloop in Pretoria dit was awsome om hom weer te sien hy het n Body builder geword en is nou n Kol in Gramstad S.A.P.D ek trots op hom. Petrus Laynes het ek gaan kuier in Namibia in 2010 Augustus hy het sy eie plaas in Kamanyap ek het lekker gaan jag een gemsbok geskiet. Dirk en ek sien mekaar nog hy het n besigheid Eenkyk op intenet en bly ook in Pretoria ons het saam in Pinetown met n Caspir gaan kuier vir n meisie Linda dit was n lekker tyd . Ek is bly oor die web blad wat gemaak is dit bring goeie tyd terug en ou vriende bymekaar.

"
- Johan Gerhard Helberg (242)

 

 

Copyright Unit19 - 2013
www.thegraphicartist.co.za